Pous Pius IV

Pous Pius IV
Geboortenaam Giovanni Angelo Medici
Pontifikaat begin 25 Desember 1559
Pontifikaat eindig 9 Desember 1565
Voorganger Paulus IV
Opvolger Pius V
Gebore 31 Maart 1499
Milaan, Italië
Sterf 9 Desember 1565
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Pius

Pius IV was die 224ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1559 tot 1565. Hy is veral bekend weens sy suksesvolle hervatting en afsluiting van die konsilie van Trente.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy